DIE EERSTE ENKELSNIT - IN MY BLOED - NOU BESKIKBAAR !

Blog

Welkom in my brein.

Hierdie kunstenaars blog is begin om meer van Rutilus te deel. Soos almal, het ek my eie opinie en gedagtes oor dinge, en hierdie spasie sal gebruik word om my mening te deel oor tegnologie, musiek, en ander onderwerpe wat verwant is aan hierdie projek. Jy mag anders voel as ek oor onderwerpe, dis almal se reg. so miskien wil jy jou mening deel en ons kan saam debateer?